2021-10-16

Beenaf op n bussie (Afrikaans Edition)

Danika Mouton se staatmaker-karretjie word reg voor McDonalds gesteel die dag waarop sy moet terugry Tzaneen toe. Dit is die plek waar Pieter Conroy na sy knie-operasie vir die City Bug wag om hom terug te neem na die wildplaas in Limpopo waar hy werk. Is dit toevallig of was dit so bestem? Die rit huis toe is nie sonder drama nie... 'n Komies korter liefdesverhaal met heelwat intriges en twyfels. Was aanvanklik deel van Renza publikasies se Skrywers Omnibus 7


Book Details

Book Title: Beenaf op n bussie (Afrikaans Edition)

Book Author: Adele Reynders

Book Category: -

ISBN: B06XR2B53Q